Cul-de-sac is located in Stilbaai East, next to the historic Klipkerk. Leave your vehicle at home, walk to the river and beach.

Spacious, double storey, fully equipped, ideal for two families. Four bedrooms (bedding and towels), three bathrooms, d/garage, outdoor braai. (DSTV,bring own smart card)

Cul-de-sac is gesetel in Stilbaai-Oos, langs die historiese Klipkerk, 192 tree van die rivier en binne stap-afstand van die swemplek.

Ruim oopplan, volledig toegerus, ideaal vir twee gesinne. Vier slaapkamers (beddegoed en handdoeke), drie badkamers, d/garage, buite-braai. (Slegs DSTV,bring eie kaart)
View of Goukou River from balcony ... Uitsig oor Goukou - river vanaf die balkon
Contact / Kontak: Freddie & Carina Steyn +27 083 609 6862

Back